PDA

View Full Version : Vraag oor NR7.mobi

Mobitunist
06-25-2008, 09:17 AM
Goeiedag,

Omdat ek Afrikaans is, neem ek vrymoedigheid om hier 'n inskrywing te maak. (Binaryman, jy moet maar vertaal as die Afrikaans nie werk nie)

My vraag is ... Gebruik julle in Nederlands ook Nr as afkorting vir Nommer (soos No vir Number?)

Ek het NR7 geregistreer as 'n kort mobi domain, wat bemarkbaar is as dobbel-site in Europa. In Duits is dit ook Nr.

Enige opinie of NR7 enigsins iets werd is / sal wees? M.a.w. het sy bene?:hmmmm2:

Jammer om te hoor van die sokker. Hopelik is julle kanse beter hier by ons in SA in 2010!!

Geniet die dag

GijsZePa
06-25-2008, 09:29 AM

nr7 staat zeker voor Nummer 7 , dus je stelling is correct. Ik zie alleen niet 123 een waarde .. NR14 zou meer waarde hebben (Nummer Johan Cruyff :) )

http://www.google.nl/search?source=ig&hl=nl&rlz=1G1GGLQ_NLNL282&q=nr7&meta=lr%3Dlang_nl (http://www.google.nl/search?source=ig&hl=nl&rlz=1G1GGLQ_NLNL282&q=nr7&meta=lr%3Dlang_nl)

Gr,

Martin (visiting SA within 2 years again. Such an incredible beautiful country)

Mobitunist
06-25-2008, 09:48 AM
Dankie Martin, Ek het gedink aan "lucky 7" as 'n gelukkige nommer. Ek sal wel eendag probeer bemark.

Ek het gaan kyk en Nr14.mobi was nog beskikbaar en het dit toe geregistreer, voordat iemand anders dit doen. Ek hoop nie jy gee om nie ...:eek2:

Miskien kan ons saam werk aan die bemarking / ontwikkeling van die een. Ek is bereid om jou 50% van die wins te gee, aangesien dit jou idee was. Ek sien dat daar ook wel 'n aanlyn winkel by Nr14.com bestaan en miskien die begin van 'n "fan-club" by Nr14.net.

Jy moet jou beplanning rondom 2010 en die sokker doen. Ek woon op Stellenbosch, so ons kan k***ie drink as jy hier is ..

Groete

GijsZePa
06-25-2008, 09:58 AM

Bedankt voor je aanbod, maar voorlopig heel erg druk met mijn andere 100 namen :). Pas op met teveel NL namen te registreren. De markt is nog vrij kalm.

Stellenbosch...daar ben ik 4 jaar geleden ook geweest. Prachtig dorp in een mooie omgeving. Ben daar heel wat wijntjes gaan proeven en kopen (Kanonskop was mijn favoriet). Het is de bedoeling om 1 of 2 wedstrijden te bekijken en daarna richting Kalahari desert te rijden. Ben 4 jaar geleden al in Pretoria, Blythe river canyon, Kruger, Swaziland, HluHluwe/ufolozi, St Lucia Wetlands, Drakensberge, Durban, Addo, Hermanus, Knysna, Oudshoorn, Stellenbosch en Kaapstad geweest. GEWELDIG !!

Nog veel te zien en ga daar zeker regelmatig terugkomen. Rondreis Namibie/Botswana lijkt me ook wel wat :)

Groetjes,

Martin